Yoganan 11:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Die studentevolgelinge vra vir Hom: “Leermeester, die Jode wil U stenig en U gaan weer terug daarheen?”

9. Yeshua sê vir hulle: “Is daar nie twaalf ure in die dag nie? As iemand in die dag loop, struikel hy nie omdat hy die lig van hierdie wêreld sien,

10. maar as iemand in die nag loop, struikel hy omdat die lig nie in hom is nie.”

Yoganan 11