Yoganan 11:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yeshua haar en die Jode wat saam met haar gekom het sien huil, is Hy kragtig aangeraak in Sy Gees en was Hy van binne omgekrap.

Yoganan 11

Yoganan 11:24-35