Yoganan 11:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Toe Marta hoor dat Yeshua gekom het, het sy uitgegaan om Hom te ontmoet, maar Miryam het in die huis gesit.

21. Marta sê vir Yeshua: “My Meester, as U hier was, sou my broer nie gesterf het nie,

22. maar selfs nou weet ek dat alles wat U van God vra, God vir U sal gee.”

Yoganan 11