Yirmeyahu 7:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Dan sal Ek die stem van vreugde, die stem van vrolikheid, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid laat stil word vanuit die stede van Y’hudah en vanuit die strate van Yerushalayim, want die land sal ’n verlatenheid word.”