Jy moet vir hulle sê: ‘Hierdie is die nasie wat nie na die stem van יהוה, hulle God, geluister het of korreksie aanvaar het nie; waarheid het verdwyn en is van hulle mond af afgesny.