Yirmeyahu 6:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Dogter van my volk, trek rouklere aan en rol in die as; rou soos oor ’n absoluut enigste kind, ’n bitter rouklag, want skielik sal die verwoester oor ons kom.

Yirmeyahu 6

Yirmeyahu 6:24-28