Yirmeyahu 52:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, in die vyfde maand, op die tiende dag, wat die negentiende jaar van koning N’vukhadnetzar, koning van Bavel was, het N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, wat in die diens van die koning van Bavel was, in Yerushalayim gekom.

Yirmeyahu 52

Yirmeyahu 52:6-14