Yirmeyahu 51:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die inwoners van Tziyon sal sê: “Mag die geweld wat aan my en my vlees gedoen is, op Bavel wees” en Yerushalayim sal sê: “Mag my bloed wees op die inwoners van die land van die Kasdeërs!”

Yirmeyahu 51

Yirmeyahu 51:33-42