Yirmeyahu 51:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die magtige manne van Bavel het opgehou om te veg, hulle bly in die vestings; hulle krag is uitgeput, hulle het soos vroue geword. Hulle blyplekke is aan die brand gesteek, die grendels is gebreek.

Yirmeyahu 51

Yirmeyahu 51:26-34