Yirmeyahu 51:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Lig ’n banier op teen die mure van Bavel; sit ’n sterk wag uit, sit patrollies uit, sit manne in hinderlae, want יהוה het beide beplan en uitgevoer wat Hy aangaande die inwoners van Bavel gesê het.

Yirmeyahu 51

Yirmeyahu 51:3-15