Yirmeyahu 50:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want let op, Ek gaan ’n menigte van groot nasies uit die land van die noorde opwek en teen Bavel bring en hulle sal hul gevegslyn opstel teen haar; daarvandaan sal sy gevange geneem word; hulle pyle sal wees soos dié van ’n deskundige soldaat wat nie met leë hande terugkom nie.

Yirmeyahu 50

Yirmeyahu 50:1-10