Yirmeyahu 50:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Almal wat op hulle afgekom het, het hulle verteer en hulle teëstanders het gesê: ‘Ons is nie skuldig nie, aangesien hulle gesondig het teen יהוה, die Woning van Onpartydige opregtheid, יהוה die Aktiewe Verwagting van hulle vaders.’

Yirmeyahu 50

Yirmeyahu 50:1-15