Yirmeyahu 50:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, een sal soos ’n leeu uit die ruigtes van die Yarden opkom teen die standhoudend natgemaakte weiding, want in ’n oomblik sal Ek hom daarvan laat weghardloop en wie ook al gekies is, sal Ek daaroor aanstel, want wie is soos Ek en wie sal My dagvaar; wie is dan die herder wat teen My kan staan?”

Yirmeyahu 50

Yirmeyahu 50:41-46