Yirmeyahu 50:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle gryp hulle boog en spies; hulle is wreed en het geen genade nie. Hulle stemme dreun soos die see en hulle ry op perde, gewapend soos ’n man vir die oorlog; teen jou, o dogter van Bavel!Dan 5:6

Yirmeyahu 50

Yirmeyahu 50:40-46