Yirmeyahu 50:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-Tzva’ot: “Die seuns van Yisra’el en die seuns van Y’hudah is onderdruk en almal wat hulle gevange geneem het, hou hulle vas, hulle het geweier om hulle te laat gaan.”

Yirmeyahu 50

Yirmeyahu 50:23-37