Yirmeyahu 5:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal gebeur wanneer hulle sê: ‘Waarom het יהוה, ons God, al hierdie dinge aan ons gedoen?’ dat jy hulle sal antwoord: ‘Soos julle My verlaat het en vreemde gode in julle land gedien het, so sal julle vreemdelinge dien in ’n land wat nie julle s’n is nie.’

Yirmeyahu 5

Yirmeyahu 5:11-22