Yirmeyahu 5:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het aangaande יהוה gelieg en gesê: “Nie Hy nie; ongeluk sal nie oor ons kom nie en ons sal geen swaard of hongersnood sien nie.

Yirmeyahu 5

Yirmeyahu 5:6-15