Yirmeyahu 49:38-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. Dan sal Ek My troon in `Eilam vestig en koning en prinse daaruit vernietig,’ verklaar יהוה,

39. ‘maar dit sal gebeur in die laaste dae dat Ek die welstand van `Eilam sal herstel,’” verklaar יהוה.

Yirmeyahu 49