Yirmeyahu 49:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
So sal Ek `Eilam stukkend slaan voor hulle vyande en voor dié wat hulle lewe soek en Ek sal ’n katastrofe oor hulle bring, die erns van My woede,’ verklaar יהוה; ‘en Ek sal die swaard agter hulle aanstuur totdat Ek hulle verteer het.