Yirmeyahu 49:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hardloop weg, vlug! Skuil in die dieptes, o inwoners van Hatzor,” verklaar יהוה; “want N’vukhadnetzar, koning van Bavel, het ’n plan teen julle gemaak en ’n komplot teen julle uitgewerk.

Yirmeyahu 49

Yirmeyahu 49:26-38