Yirmeyahu 49:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat jou verskrikking betref, die arrogansie van jou verstand, wil en emosie het jou bedrieg, o jy wat woon in die rotsskeure, wat die top van die heuwel beset! Al maak jy jou nes so hoog soos die arend s’n, sal Ek jou daarvandaan afbring,” verklaar יהוה.

Yirmeyahu 49

Yirmeyahu 49:8-22