Yirmeyahu 49:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aangaande die seuns van `Ammon: so sê יהוה: “Het Yisra’el geen seuns nie? Of het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Malkam dan besit geneem van Gad en het sy mense in sy stede gaan bly?Yes 11:14

Yirmeyahu 49

Yirmeyahu 49:1-2