Yirmeyahu 48:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want by die opdraand na Lugit sal hulle opgaan met aanhoudende gehuil, want by die afgaan van Horonayim het hulle die angskrete van vernietiging gehoor.

Yirmeyahu 48

Yirmeyahu 48:1-11