5. ’n Kaalte het op `Azah gekom; Ashkelon is vernietig. O, die wat oorbly van die vallei, hoe lank sal jy jouself stukkend kerf?
6. Ag, swaard van יהוה, hoe lank sal jy nie stil wees nie? Trek terug in jou skede, rus en wees stil.
7. Hoe kan dit stil wees wanneer יהוה aan dit ’n bevel gegee het teen Ashkelon en teen die seekus, want teen hierdie plekke het Hy straf aangewys.”Yeg 25:8-11