Yirmeyahu 46:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Span die perde in, klim op die strydros en neem jou stand met helms op! Politoer die spiese, trek die pantsers aan

5. omdat Ek hulle verslane, terugvallend gesien het en hulle magtige manne is verslaan en het skuiling gesoek in vlug, sonder om om te draai, want hulle was omsingel,” verklaar יהוה.

6. “Laat die vinnige man nie vlug nie en die magtige man nie ontsnap nie; in die noorde, langs die Eufraatrivier, het hulle gestruikel en geval.

Yirmeyahu 46