Yirmeyahu 46:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Maak jou bagasie gereed vir ballingskap, o dogter wat in Mitzrayim bly, want Memfis (Nof) sal ’n verlatenheid word; dit sal selfs afgebrand word en ontneem wees van inwoners.

Yirmeyahu 46

Yirmeyahu 46:9-21