Yirmeyahu 46:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het aanhoudend gestruikel, inderdaad, hulle het een teen die ander geval. Toe het hulle gesê: ‘Staan op en laat ons teruggaan na ons eie mense en na ons geboorteland, weg van die swaard van die onderdrukker.’

Yirmeyahu 46

Yirmeyahu 46:9-18