Yirmeyahu 46:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want daardie dag behoort aan יהוה, God van die leërmagte, ’n dag van wraak, om Homself te wreek op Sy vyande en die swaard sal verslind en versadig wees en hom vol drink aan hulle bloed, want daar sal ’n slagting wees vir יהוה, God van die leërmagte, in die land van die Noorde by die Eufraatrivier.

Yirmeyahu 46

Yirmeyahu 46:6-15