Yirmeyahu 44:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het julle die booshede van julle vaders, die booshede van die konings van Y’hudah, die booshede van hulle vroue, julle eie booshede en die booshede van julle vroue vergeet wat hulle gepleeg het in die land van Y’hudah en op die strate van Yerushalayim?

Yirmeyahu 44

Yirmeyahu 44:1-18