Yirmeyahu 44:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die wat die swaard ontsnap, sal uit Mitzrayim terugkom na die land van Y’hudah, min in getal. Dan sal almal wat oorgebly het van Y’hudah wat na Mitzrayim gegaan het om daar te bly, weet wie se woord staande sal bly, Myne of hulle s’n.