Yirmeyahu 44:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Omdat julle offers gebrand het en teen יהוה gesondig het en nie die stem van יהוה gehoorsaam het of in Sy wet, Sy instellings en Sy getuienisse geleef het nie; daarom het hierdie katastrofe oor julle gekom, soos dit vandag is.”