Yirmeyahu 44:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar vandat ons opgehou het om vir die koningin van die hemel offers te brand en vir haar drankoffers uit te giet, het ons aan alles gebrek gehad en het ons ons einde teë gekom deur die swaard en die hongersnood.