Yirmeyahu 43:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
het `Uziyah, die seun van Hosha’yah, Yoganan, die seun van Kareag en al die arrogante manne vir Yirmeyahu gesê: “U vertel ’n leuen! יהוה, ons God, het u nie gestuur om te sê: ‘Julle mag Mitzrayim nie binnegaan om daar te bly nie.’