Yirmeyahu 43:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en sê vir hulle: ‘So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: “Let op, Ek stuur en laat N’vukhadnetzar, koning van Bavel, My kneg, haal en Ek sal sy troon opstel bo-op hierdie klippe wat Ek begrawe het en hy sal sy skadutent daaroor uitspan.

Yirmeyahu 43

Yirmeyahu 43:4-13