Yirmeyahu 42:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord hulle vir Yirmeyahu: “Mag יהוה ’n waar en geloofwaardige getuie teen ons wees as ons nie handel volgens die hele boodskap waarmee יהוה, u God, u na ons toe sal stuur nie.

Yirmeyahu 42

Yirmeyahu 42:3-13