Yirmeyahu 42:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want julle het julleself mislei, want dit is júlle wat my na יהוה, julle God, gestuur en gesê het: “Bid tot יהוה, ons God, vir ons en wat ook al יהוה, ons God, sê, vertel dit vir ons en ons sal dit doen.”

Yirmeyahu 42

Yirmeyahu 42:12-22