Yirmeyahu 41:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die sewende maand het Yishma’el, die seun van N’tanyahu, die seun van Elishama, uit die koninklike familie en die bevelvoerende offisiere van die koning en tien man saam met hom in Mitzpah, by G’dalyahu, die seun van Agikam, gekom. Terwyl hulle daar in Mitzpah saam brood geëet het,

Yirmeyahu 41

Yirmeyahu 41:1-2