Yirmeyahu 40:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en vir hom gesê: “Is u wel bewus daarvan dat Ba’alis, koning van die seuns van `Ammon, vir Yishma’el, die seun van N’tanyahu, gestuur het om u lewe te neem?” G’dalyahu, die seun van Agikam, het hulle egter nie geglo nie.

Yirmeyahu 40

Yirmeyahu 40:5-15