Yirmeyahu 4:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Met die geluid van die ruiters en boogskutters vlug elke stad; hulle gaan in die onderbosse in en klim op die rotse; elke stad is verlate en geen mens bly in hulle nie.

Yirmeyahu 4

Yirmeyahu 4:20-31