Yirmeyahu 4:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en jy sal sweer: ‘So waar as יהוה leef,’ in waarheid, in regverdige oordeel en in onpartydige opregtheid, dan sal die nasies hulleself in Hom seën en in Hom sal hulle hul beroem,”

Yirmeyahu 4

Yirmeyahu 4:1-10