Yirmeyahu 4:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. “My lewe, my lewe! Ek is in angs! O, my hart! My hart klop in my, ek kan nie stil wees nie, want jy, my lewe, het die klank van die ramshoring gehoor, die oorlogsalarm!

20. Ramp op ramp word uitgeroep, want die hele land is verwoes; skielik is my tente verwoes, my gordyne het afgeval.

21. Hoe lank moet ek die banier sien, die geluid van die ramshoring hoor?

Yirmeyahu 4