Yirmeyahu 39:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Yirmeyahu uit die hof van die waghuis uitgehaal en hom toevertrou aan G’dalyahu, die seun van Agikam, die seun van Shafan, om hom huis toe te bring. So het hy tussen die volk gebly.

Yirmeyahu 39

Yirmeyahu 39:10-18