Yirmeyahu 39:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar sommige van die armste mense wat niks gehad het nie, het N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, in die land Y’hudah laat agterbly en vir hulle wingerde en landerye in dié tyd gegee.