Yirmeyahu 38:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê koning Tzidkiyahu vir Yirmeyahu: “Ek is bang vir hulle van Y’hudah wat na die Kasdeërs oorgeloop het, want hulle mag my aan hulle oorgee en hulle sal my beledig.”

Yirmeyahu 38

Yirmeyahu 38:14-22