Yirmeyahu 38:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord Yirmeyahu vir Tzidkiyahu: “As ek u vertel, let op, u sal my sekerlik laat doodmaak. In elk geval, as ek vir u raad gee, sal u nie na my luister nie.”

Yirmeyahu 38

Yirmeyahu 38:8-19