Yirmeyahu 36:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘יהוה sê daarom aangaande Y’hoyakim, koning van Y’hudah: “Hy sal niemand hê om te sit op die troon van Dawid nie en sy lyk sal uitgegooi word op die hitte van die dag en die ryp van die nag.

Yirmeyahu 36

Yirmeyahu 36:22-32