Yirmeyahu 35:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons het die stem van ons vader Yonadav, die seun van Rekhav, gehoorsaam, in alles wat hy ons beveel het, om geen wyn te drink al ons dae nie, ons, ons vroue, ons seuns en ons dogters,

Yirmeyahu 35

Yirmeyahu 35:1-9