Yirmeyahu 35:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה, die God van die leërmagte, die God van Yisra’el, sê daarom: “Let op, Ek bring oor Y’hudah en oor al die inwoners van Yerushalayim al die rampe wat Ek teen hulle verklaar het omdat Ek met hulle gepraat het, maar hulle nie geluister het nie en Ek hulle geroep het, maar hulle nie geantwoord het nie.’”

Yirmeyahu 35

Yirmeyahu 35:10-19