Yirmeyahu 35:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe N’vukhadnetzar, koning van Bavel, teen die land opgekom het, het ons gesê: ‘Kom, laat ons na Yerushalayim gaan voor die leër van die Kasdeërs en voor die leër van die Arameërs.’ Ons het dus in Yerushalayim gebly.”

Yirmeyahu 35

Yirmeyahu 35:10-19