Yirmeyahu 34:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ek sal hulle gee in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek en hulle lyke sal kos wees vir die voëls van die hemel en vir die wilde diere van die aarde.2 Kon 24:20-25:11